Oorgee van die hart
Dit is wat ons Vader die meeste begeer
Liefste kinders
Dis tyd dat julle dit doen
Etiket: verhouding+God
-
Hartsverhouding
-
Gaafste verrassinkies
Behoort jou hart
Al aan die Here
Vriend, vriendin het julle Hom
Al die Koning van julle harte gemaak -
Hoekom was daar ‘n boom?
Kom na My gebroke wêreld
Kom na My stukkende wêreld
Dit is My hartsbegeerte
Om julle weer heel te maak -
Welkom Lig
U is die Een wat my hart besit
U is alles wat mooi is vir my
Dankie Abba Vader, Koning Jesus
Dat my hart aan U behoort -
Liefste kinders van die wêreld
Sluit oop jou hart
Sluit oop jou hart
Liewe wêreld
Sal julle asseblief hoor
(meer…) -
Nuwe Seisoen
Vra na meer liefste kinders
Vra asseblief na meer
Daar is soveel meer
Soveel meer wat Ek julle wil leer -
Hawens van die Lewe
Hoe kan ons aanhou om lou lewens te leef
As Jesus Christus ons so baie liefhet?
Dit is iets wat ek nie kan verstaan
Ek hoop ek het geweet