Vader U maak my hart so bly
So bly Abba Vader
Daar is tye wat my hart net wil oorloop
Van U genade en liefde vir my
Etiket: verlange
-
Vra van my hart
-
Stille Verwyt
Jare se stille verwyt
Lê tussen ons sê Vader
Jare waarin Ek wonder hoekom
En jy wat jou rug op My bly draai
(meer…) -
Verlange van ‘n Vader
My God is so groot!
Sy hart so mooi
As julle net kon sien
Die verlange wat in Sy hart woon
(meer…) -
Omgee Ore
My God is so wonderlik groot
(meer…)
Ek wonder of hierdie wêreld dit besef
Sy liefde en genade stort Hy elke dag
Soos reëndruppels op ons neer
Elke druppel met die boodskap
Weet julle van die Koning wat weer gaan kom?
Sien die natuur verkondig hierdie boodskap
Die Hemelse Koning gaan kom om Sy kinders te kom haal -
Oorvloed-Lewe
Moenie probeer om jou seer weg te steek
Dit bring skeiding
Tussen jou en my
En Ek wat wil werk
(meer…) -
Vensters van die Hart
My liefde vir jou
Dit is so oneindig groot
Ek wonder raak dit afgesaag
Jy hoor dit oor en oor
(meer…)
