Wie is bereid om te kom?
Sê my wie wil hoor?
Liewe wêreld Jesus is julle enigste antwoord
Hoe wens ek julle het dit geweet
(meer…)
Etiket: verlossing
-
Ewige Rots
-
Beste bruilof ooit!
Hoor die lied!
Die klokke lui!
Die uitnodiging weerklink
Vanuit die Koning se paleis
(meer…) -
Golgota prys
Ek loof U God
Ek prys U Naam
U het my kom haal
Met ‘n diep prys betaal aan Golgota
(meer…)