Prins van Vrede
Ken julle Sy Naam?
Weet julle wie Hy is
Wil julle nie ook dat Hy in julle harte woon
Etiket: verlossingsplan
-
Wit klere
-
Band van Liefde
Dit is so lank
Sê Abba Vader
Dat hierdie wêreld nie wil hoor
Ek wonder of Ek moet begin dink aan opgee