Die mooiste juwele
Is in My hart te vind
Ek wil hĂȘ julle moet
Hulle kom naspoor
Etiket: vreugde+blydskap+vrede
-
Skatte vra na afstof
-
Beste Hart Chirurg
‘n Operasie van die hart
Dit het U kom doen
Die dag toe ek U
Waarlik innooi
Die mooiste juwele
Is in My hart te vind
Ek wil hĂȘ julle moet
Hulle kom naspoor
‘n Operasie van die hart
Dit het U kom doen
Die dag toe ek U
Waarlik innooi