Die begin en einde van alles
Is Jesus
Jesus is Sy Naam
Die beeldskone een
Etiket: vryheid
-
Die Ware Antwoord
Weet julle liewe wêreld
Dat Vader die antwoord is
Op al julle vrae
Op al julle probleme -
Onwankelbaar
My liefste kinders
Ek weet die verstaan van wie Ek is
En hoe Ek werk
Is baie kere bo julle verstaan -
My beker loop oor
U is so goed
U is so mooi
Ek wens net die hele wye wêreld
Kon dit ook sien! -
Die troon van my & jou hart
Wie besit die troon in jou hart?
Vader-God
Jyself
Of iemand anders wat jy liewer as die lewe het? -
Koringkorrel
Asseblief begin oorgee
Sê Abba Vader
Asseblief
Begin oorgee aan My -
Moeilik maar moontlik
Vergifnis is so belangrik
My liewe kinders
Dis so belangrik
Vergewe asseblief die mense wat jou seergemaak het -
Slim vang (nie) sy eie baas
Liewe kind
Liewe kind
Luister asseblief wanneer Ek vra
My hart begeer vir jou om altyd by My te wees
(meer…)