U vul my hart
Met vreugde ongehoord
Ek is so bly
Ek het U na binne genooi
Etiket: ware+lewe
-
Ewige Mooi Een
-
Vlam van Hoop
Moenie opgee nie
Moenie oorgee nie
Asseblief My liefste kinders
Hou vas tot aan die einde -
Die Grootste Skat
Sy lewe het Hy neergelĂȘ
Sodat ek Hom weer kon vind
Hoe wonderlik om te weet
Hy het dit gedoen vir my