Die waarde wat elkeen van ons
In God se hart dra
Oe dit is so baie diep
Ek dink nie eers ek besef dit aldag baie lekker nie
Etiket: wegkruipertjie
-
Dieper dieptes se uitnooi
Soveel kere wat Ek smag
Dat My kinders
Hulle harte met My sal deel
Kinders dit wat daar diep binne lê -
Liefdeslig
Dankie, dankie, dankie
Dit is die lied
Wat my hart
Hierbinne sing


