Kinders wat na My kom
Met harte so oop
Hoe geweldig seën dit My hart
Sê ons Abba-Koning
Etiket: wonderwerk
-
Harte wat vertrou
-
Beste ding
Kom gee My
Jou hart en lewe
Kom gee asseblief
Net totaal en al oor -
Steeksdonkie
Vertrou God
Vertrou My
Dit is wat ons
Vader van ons vra -
Wonderwerke wat wag
Ek is besig om te werk
Sê Abba
Selfs al kan julle dit nie sien
Al sê die wêreld nee -
God se Bangste Bang
Ek weet wie julle is
Ek weet wat julle glo
Julle kan My nie bedrieg daarom sê Ek
Asseblief liefste kinders kom net soos wat jy is -
Diepe Oorgee
Ek lê my hart
Neer voor die Here
Ek vra Hom
Om rerig in te kom