Yay of nay? 🙂

Hallooo Anker van Hoop fadamily,

Hoop dit gaan goed met julle elkeen! xxx

Ek is besig om ‘n testimonials page vir www.ankervanhoop.com te create & wil jou graag deelmaak daarvan! As die blog jou hart al gebless het of vir jou ietsie spesiaal beteken skryf asb ‘n boodskappie vir ons.

Strome seën!

Letitia

 

ANKER VAN HOOP | INTIMITEIT MET GOD

Hallo daar! 👋

Wil jy graag ‘n gids met 10 sleutels wat jou gaan help om te blom in verhouding met God ontvang? Sluit dan vandag aan by ons E-pos Lys. Ons beloof e-posse wat jou inspireer en toerus!

Ons stuur nie rommelpos nie! Jy kan
enige tyd jou subskripsie kanselleer.

VOLG ONS VIR MEER

INSPIRERENDE BLOGS EN GROEI SAAM MET GOD

Ons stuur nie rommelpos nie, jy kan jou subskripsie enige tyd kanselleer.

Comments

3 reaksies op “Yay of nay? :)”

  1. Aspaai Avatar

    Ek dink die testimonials blad is ń uitstekende idee. Jou blog herinner my gedurig aan dinge wat ek misgekyk het…. ek wardeer die ander perspektief oneindig baie.

    1. Letitia Pienewald Avatar

      Baie dankie liefste Aspaai vir jou insae, waardeer die tyd wat jy geneem het om ‘n boodskappie te stuur, ook dat jy omgee om andere te bemoedig! Mooi geseënde daggie prinses van Abba!

Maak ‘n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui