‘n Dowe oor gooi

Daar is ‘n beter manier
Om dinge uit te sorteer
Woorde gemaak van pyle
Hoe tref hulle die hart

My kinders
Deur ander te breek met jou woorde
Dit maak alles net erger
Dit maak net groter die seer in jou eie hart

Woorde wat sny
Hulle maak niks beter
Liefde
Dis die enigste ding wat bly werk

Wys geduld
Ja vir mekaar
Veral as dit so vêr voel
Veral wanneer jy dink dit sal die dag wees

My kinders luister na My raad
Ek is die Koning van die heelal
Glo My
Dit wat Ek weet moet julle nog leer

Vertrou My
Asseblief hoor wanneer Ek praat
Dit maak so seer
Wanneer jy omdraai en in elk geval jou eie kop volg.

ANKER VAN HOOP | INTIMITEIT MET GOD

Hallo daar! 👋

Wil jy graag 'n gids met 10 sleutels wat jou gaan help om te blom in verhouding met God ontvang? Sluit dan vandag aan by ons E-pos Lys. Ons beloof e-posse wat jou inspireer en toerus!

Ons stuur nie rommelpos nie! Jy kan
enige tyd jou subskripsie kanselleer.

VOLG ONS VIR MEER

INSPIRERENDE BLOGS EN GROEI SAAM MET GOD

Ons stuur nie rommelpos nie, jy kan jou subskripsie enige tyd kanselleer.

Leave a comment