Hoop vir hierdie wêreld
Stukkend en gebroke
Sonder U
Dit is wat U bring
(meer…)
Etiket: verloor
-
Nuwe hoop
-
Uitklophou
‘n Oorgee-hart
‘n Hart wat oorgee
Dis al wat Ek vra
Dit kan nie te veel wees
(meer…) -
Woestyn-Pad
Niks gebeur ooit verniet nie
Met alles het Ek ‘n plan sê die Here
Wat die duiwel beplan vir sleg
Dit neem Ek en maak dit goed
(meer…) -
‘n Dowe oor gooi
Daar is ‘n beter manier
Om dinge uit te sorteer
Woorde gemaak van pyle
Hoe tref hulle die hart
(meer…) -
Lank genoeg
Ek sien die diep seer
Sê die Here
En Ek gee om
Baie
(meer…)