Ek sien die diep seer
Sê die Here
En Ek gee om
Baie
Lank genoeg
Het die vyand gesteel
Dit wat Ek vir jou wou gee
Lank genoeg
Ek sal jou seën sê die Here
Ek sal jou grond-gebied vergroot
Bly in My sê die Here
Bly in My
Moenie die dinge doen
Wat die wêreld sê jy moet doen nie
Bly in My
Grondves jouself in My
Maak jou wortels vas aan My
Laat hulle groei sê die Here
Laat hulle groei
Laat hulle sterk word
Ek sal jou seën sê die Here
Ryklik
Jou grond-gebied sal Ek vergroot
Staan sterk sê die Here, staan sterk
Amen.