Dankie Abba Vader God
Dat U so wonderlik goed is vir my
U liefde is genoeg
Al is daar partykeer swaarkry
Etiket: beloftes
-
Wanneer geloof twyfel
-
Raak rustig kind
Raak rustig en stil
Sê Abba
Weet dat Ek in beheer is
En altyd sal bly -
Ewige Anker
Weet julle dat Ek
Die Antwoord is
Liewe wêreld
Weet julle dit? -
God hou beloftes
My hart is vernuwing sê Abba-God
My hart is nuut-maak
Asseblief vertrou My hart
Vertrou waarmee Ek besig is