Daddy by U
Voel ek veilig
So geborge
Daddy ek wil net dankie sê
Etiket: dankbaarheid
-
Lewenslessie
Hier diep in my hart
Bly die begeerte
Sal U asseblief Abba-Vader
Meer en meer daarbinne woon -
Halleluja Koning
Groot
Groot
Groot is my God
Ek kan dit skaars glo -
Die verskil lê in die ja
Hierdie hemelse gefluister
In my hart
Dit seën my so
Ek wil net baie dankie sê -
Verstaan se groei
Weet julle wie dit is
Wat in my hart woon?
Wil julle weet
Wie my hart besit? -
Ekspidisie na Waarheid
Ken jy Hom wat ewig is
Liewe vriend, vriendin
Het jy Hom al ingenooi
Hom ‘n kans gegee -
Geloof wat sweef
Genade groot
Het my kom haal
En ek is tot vandag
So dankbaar daarvoor -
Ewige Mooi Een
U vul my hart
Met vreugde ongehoord
Ek is so bly
Ek het U na binne genooi

