Abba se kinders
Hy is so lief vir julle
Ek wens julle kon dit sien
Ek wens julle kon dit rerig glo
Etiket: gebroke+hart
-
Herstel van die hart
-
Druk deur!
Soveel hoop het U gebring
Soveel vreugde het U in my hart kom aansteek
Die dag toe Ek vir U en U Koninkryk
Ja sê -
Vertrou My hart
Ek is die Geneesheer
Van alles wat seer is
In jou hart
Sê Pappa-Vader -
Tyd om te glo
Die Begin, die Einde van als
Is Jesus
Jesus is Sy Naam
Ek hoop jy ken Hom liewe vriend
(meer…) -
Grou & Grys
Ek bring my hart vir U en sê
Ek vertrou U Vader
Ek weet U sal nooit met my hart mors
Ek sal U vertrou al is dit baie donker rondom my
(meer…)