Met liefde sag
Roep U my altyd nader
Vertel my so gereeld dat U lief is vir my
En dat ek nooit bang hoef te wees
Etiket: geloof+groei
-
Skaduwees
-
Boontoe-kyk
Glorie Halleluja
Tot in die hoogste hemele
Sal my hart bly sing
Ons God is groot en van my weet Hy beslis -
Makliker gesê as geglo
Dankie Abba Vader
Dat U my liefhet
En dat dit nie nodig is
Om enige iets daarby toe te voeg -

Loop op water saam met God
Halleluja, Amen
Dit is wat ons harte wil bly sing
Ons sal aanhou glo
Al wil so baie hê ons moet opgee
