Ek sien
Ek verstaan
Ek gee om
Baie kere wat My kinders dit nie wil glo (meer…)
Etiket: God+koninkryk
-
God se oë
-
God se aas
Die vrede wat in my hart woon
Omdat ek vir Jesus kon ja sê
Dit is so baie mooi
Gee hierdie wêreld soveel hoop -
Dooie geskenke
Lank genoeg wat julle terughou
Asseblief My kinders
Kinders van My hart en die van die wêreld
Ek wil nie hê dat julle meer so moet terughou -
Die Ware Antwoord
Weet julle liewe wêreld
Dat Vader die antwoord is
Op al julle vrae
Op al julle probleme -
Die Groter Prentjie
Ons is baie klein
U o God is baie groot
Tog wil U deur ons werk
Vader hoe kan dit wees?
(meer…) -
Stryd om die siel
Kom in! Kom in! Kom in!
Die bloed van Jesus maak ewig vry!
Dit maak oop blinde oë
Dit is hierdie wêreld se enigste HOOP!
(meer…)