Ek weet julle is bang sê die Heer
Liewe kind Ek weet en Ek sien
Julle woon in ‘n land gevul met baie vrees
Hoe graag wil hy jou in sy greep vashou
(meer…)
Etiket: haat
-
Hoop vir Suid-Afrika
-
Fontein van Vreugde
Ek weet van die stukkend-wees in jou hart
Daarvoor het Ek gekom sê die Heer
Om jou ‘n nuwe hart te gee
Jou hart, gees en siel gesond te maak
(meer…) -
Harde Koejawel
Liewe kind
Laat My toe om Myself voor te stel sê die Heer
Ek is Liefde, Ek is Genade
Ek is God
(meer…) -
Slim vang (nie) sy eie baas
Liewe kind
Liewe kind
Luister asseblief wanneer Ek vra
My hart begeer vir jou om altyd by My te wees
(meer…)