U is die lewe wat binne my leef
My asem
My hartklop
Ek gee U alleen grote Koning al die eer
Etiket: inspirasie+hoop+geloof
-
Ark van genade
U hart is sag
U liefde is so mooi
Dit gee die wêreld soveel hoop
Net om te weet U sal nooit opgee -
‘n Blomme-hart
Die Een wat ewig is
Dit is Jesus se Naam
Ken jy Hom
Het jy Hom al na binne genooi? -
In die goed & kwaad
Weet julle My kinders dat Ek
Julle liefhet met ‘n liefde baie groot
Weet julle dat Ek nooit
My rug op een van julle sal draai

