Die waarde wat elkeen van ons
In God se hart dra
Oe dit is so baie diep
Ek dink nie eers ek besef dit aldag baie lekker nie
Etiket: kind+van+God
-
Lankal reeds
Kom na My
Kom na My asseblief
Almal wat gebroke en stukkend is
Almal met seer in hulle hart -
‘n Blomme-hart
Die Een wat ewig is
Dit is Jesus se Naam
Ken jy Hom
Het jy Hom al na binne genooi? -
Moeite werd se vra
Weet julle wie is die Een
Vir wie my hart bly sing
Loflied na loflied na loflied
Hy is die Enigste Een -
Allerbeste
Genade onbeskryflik groot
Het ons God aan my bewys
Die dag toe Hy my nader nooi
Die dag toe Hy my nog ‘n kans gee
