Hoekom kinders
Vra Daddy-God
Gee julle altyd so gou op op My
Dit hoort nie so
Etiket: lewe+oorvloed
-
Biefstuk bo!
-
Beste ding
Kom gee My
Jou hart en lewe
Kom gee asseblief
Net totaal en al oor -
Meer as drome
Kom gee My jou hart
Kom gee My jou lewe
Kom maak asseblief seker
Dat wie jy is alreeds aan My behoort -
Outeur van Hoop
U is die Een wat my hart
Met soveel vreugde bewoon
U is die Een
Wat Ware Lewe gee -
Paleis van Liefde
Abba U woorde is so mooi
U woorde is so skoon
Ek sê baie dankie Abba-God
Dat U woon in my -
God se hartklop
Spoor na
Die diepte in My hart
Liefste kinders spoor na
Die diepte in My hart -
Wandel saam met Vader-God
Die geskenk van lewe
Is so groot voorreg
Ek wonder of julle dit besef
Ek wonder of julle dit weet -
Koning, Heer & Meer
Hoe breek dit my hart
As ek sien en ervaar
Dat daar mense is
Wat my Koning nie soos ek ken
