Staan op!
Sit stil!
Dit is baie kere die beeld
Wat ons van ons Pappa-God het
Etiket: rebellie
-
Pappa-God vra ‘n bietjie raad
-
Wit & Swart
Keer terug na My
Liefste wêreld
Asseblief keer terug na My
Dit is wat Vader vra -
Verlore Seën
Ek wil jou seën sê die Heer
Soveel, soveel seën wil Ek oor jou uitstort
Jy besef dit nie maar voor dit nog by jou voordeur kan inkom
Is dit alreeds agter gelaat
(meer…)