Begin glo in My
Liewe wêreld
Begin asseblief om te glo in My
Dit is wat Vader vra
Etiket: sukses
-
Goue Hart
-
Sukses se oë
Wie van julle is bereid
Om julle weë
Neer te lê
En My te kom volg? -
Held & Heldin
Kinders van God
Kinders van God
Dis wie Ek julle wil noem
Dis wie Ek wil hê julle moet wees -
Droom vir my
U snipper my planne
In klein fyn stukkies
Deur die woorde wat U gee
Deur die rigting wat U aandui -
Goeie dinge vat tyd
U liefde
Laat my hart smelt
Dit gee my hoop
Dit vul my hart
(meer…) -
Stryd om die siel
Kom in! Kom in! Kom in!
Die bloed van Jesus maak ewig vry!
Dit maak oop blinde oë
Dit is hierdie wêreld se enigste HOOP!
(meer…) -
Tydlose boodskap
Liewe kinders moenie luister na als
Wat die vyand julle voorhou nie
Dis leuens sê Hy
Het julle geweet Hy is die Vader daarvan?
(meer…)