Gee oor aan My
Liefste wêreld gee oor aan My
Met alles wat jy is
Met alles wat jy het
Etiket: verhouding
-
Totaal en Al
-
Groei in Liefde vir My
Dienskneg, dienskneg
Dis wie ek wil wees en bly
Altyd nederig
Altyd getrou -
Goeie dinge vat tyd
U liefde
Laat my hart smelt
Dit gee my hoop
Dit vul my hart
(meer…) -
Groei in die Gees
Dis so belangrik vir julle
Om verhouding met My te bou sê Vader
Liewe kinders dis al hoe julle gaan weet
Wat in hierdie wêreld is rerig van My
(meer…) -
Omgee Ore
My God is so wonderlik groot
(meer…)
Ek wonder of hierdie wêreld dit besef
Sy liefde en genade stort Hy elke dag
Soos reëndruppels op ons neer
Elke druppel met die boodskap
Weet julle van die Koning wat weer gaan kom?
Sien die natuur verkondig hierdie boodskap
Die Hemelse Koning gaan kom om Sy kinders te kom haal