Ek wag vir jou kind
Ek wag altyd vir jou
Dankie dat jy opdaag liefste kind
Dat jy altyd kom hoor
Etiket: vertrou+God
-
Laat die skanse val
-
Toetse van Geloof
Is jou hart
Somtyds seer
En jy verstaan nie altyd
Wat rondom jou gebeur? -
God in elke asemteug
Die begin, einde
En alles tussenin
Dit is wie en wat Ek
Vir elkeen van My kinders wil wees -
In die goed & kwaad
Weet julle My kinders dat Ek
Julle liefhet met ‘n liefde baie groot
Weet julle dat Ek nooit
My rug op een van julle sal draai -
Tye van min-verstaan
Wanneer jou hart seer is
En jy so min verstaan
Wil Ek vra My kind
Dat jy asseblief jou oë op My sal hou -
Altyd-altyd
Ons God kan ons altyd
Vertrou
Altyd-altyd
Al sê die wêreld wat -
Geloof se mooi
Geloof so baie groot
Het ons God in my hart kom aansteek
Nooit het ek geweet
Ek kan Hom so baie vertrou -
God se drome in jou
Moenie opgee
Op die drome in julle hart nie
Asseblief liefste kinders
Julle moet vashou -
Verlore Hart
Is jou hart stukkend
Jou hart voel seer
En dit voel asof als daarbinne
Verlore lê -
Maak My deel van jou storm
Kom gee jou laste
Vir die Here
Laat Hom toe
Om saam met jou te dra -
Iemand gee rerig om
Om oor te gee
Wanneer jou hart seer is
Dit is iets wat baie moeilik is
Om in die storm te doen