Altyd-altyd

Ons God kan ons altyd
Vertrou
Altyd-altyd
Al sê die wêreld wat

Ek wens meer mense
Het dit geweet
Ek wens meer mense
Het dit geglo

Abba se kinders
Asseblief luister vir My
Glo My
Ek is by julle

Ek sal julle nooit vergeet
Ek sal julle nooit verlaat
Ek is by julle
Van die begin was dit so tot en met nou

Abba se kinders asseblief
Luister
Julle kan My vertrou
Ek het ‘n goue hart

‘n Hart mooier
As wat enige mens op aarde kan hê
‘n Hart wat jou veilig
In My hande hou

Abba se kinders
Asseblief verstaan My hart
Weet dat Ek vir jou is
En nooit teen jou

Asseblief vertrou My hart
Vertrou wie Ek is
En weet Ek is ALTYD
Baie naby aan jou

Amen.

ANKER VAN HOOP | INTIMITEIT MET GOD

Hallo daar! 👋

Wil jy graag 'n gids met 10 sleutels wat jou gaan help om te blom in verhouding met God ontvang? Sluit dan vandag aan by ons E-pos Lys. Ons beloof e-posse wat jou inspireer en toerus!

Ons stuur nie rommelpos nie! Jy kan
enige tyd jou subskripsie kanselleer.

VOLG ONS VIR MEER

INSPIRERENDE BLOGS EN GROEI SAAM MET GOD

Ons stuur nie rommelpos nie, jy kan jou subskripsie enige tyd kanselleer.

Leave a comment