Bloeisels van liefde

Bloeisels van liefde
Blom hier in my hart
Hulle vertel van my God
En Sy majesteit sonder end

Sy genade is onbeskryflik groot
Sy goedheid ewig
Sy hart so mooi
Sonder Sy liefde wil ek nooit

Jesus dankie vir U lig
Dit skyn in my hart
Dankie dat U leef
Dankie vir ‘n nuwe begin

U is my Rots
My sterk Anker
Vir liefde onverdiend
Prys ek U naam.

ANKER VAN HOOP | INTIMITEIT MET GOD

Hallo daar! 👋

Wil jy graag 'n gids met 10 sleutels wat jou gaan help om te blom in verhouding met God ontvang? Sluit dan vandag aan by ons E-pos Lys. Ons beloof e-posse wat jou inspireer en toerus!

Ons stuur nie rommelpos nie! Jy kan
enige tyd jou subskripsie kanselleer.

VOLG ONS VIR MEER

INSPIRERENDE BLOGS EN GROEI SAAM MET GOD

Ons stuur nie rommelpos nie, jy kan jou subskripsie enige tyd kanselleer.

Leave a comment