My Rots

Die geritsel van U hart
Die fluister van U stem
U wat leef in my
Dit beteken die wêreld vir my

Wie kan met U vergelyk?
Daar is net niemand soos my God
U is die Anker van my lewe
Die Rots wat nooit nie sal vergaan

My Hoop is U
U is die Lewe
U is die Rede
Dit sal ek bly glo

Meer en meer
Gee ek myself vir U
Niks wil ek meer terughou nie
Alles mag U maar kry.

ANKER VAN HOOP | INTIMITEIT MET GOD

Hallo daar! 👋

Wil jy graag 'n gids met 10 sleutels wat jou gaan help om te blom in verhouding met God ontvang? Sluit dan vandag aan by ons E-pos Lys. Ons beloof e-posse wat jou inspireer en toerus!

Ons stuur nie rommelpos nie! Jy kan
enige tyd jou subskripsie kanselleer.

VOLG ONS VIR MEER

INSPIRERENDE BLOGS EN GROEI SAAM MET GOD

Ons stuur nie rommelpos nie, jy kan jou subskripsie enige tyd kanselleer.

Leave a comment