Abba ek weet
Dat U my liefhet
Daarom wil ek
Bly oorgee
Etiket: oorgegee
-
Al verstaan ek nie
-
Beter as Beeldskoon
Loof Hom
Wat waardig is
Loof Hom
Wat ewig is -
Die Hele Ek
Blinker as die blinkste son
Dit is die Koning van my
Dit is die Koning van jou
Liewe vriend weet jy wie Hy is? -
My glimlag
Ek kies U eerste Abba
Bo Alles
Wil ek saam met U
Tyd spandeer -
Ek & my weë
U is die Koning
In my hart
U is die Een
Aan wie ek altyd wil oorgee -
Soete vrede
Die vrede wat Jesus gee
Dit is so soet
Dit is so sag
Dit omvou my hele hart
(meer…) -
Geloofshuisie
U raak my hart op wyses aan
Wat so ondeurgrondelik diep tref
Ek het nie woorde om my liefde
Aanbidding en bewondering vir U ten volle te verwoord
(meer…) -
Trekpleister
Ek wil hê my lewe
Moet ‘n trekpleister wees
Waarmee Jesus
Mense nader aan Hom kan trek
(meer…)