Gee My jou hart
En lewe
Gee My jou alles
Liefste kind
Etiket: glo
-
Asseblief laat My toe
-
Altyd daar
Al is ek op ‘n plek van moedeloosheid
U bly my Hoop
Al voel dit hoe donker om my
U bly die Lig
(meer…) -
Skatte wat wag
Die wie My kies
Nooit sal hulle beskaam staan nie
Wanneer hulle kies om te glo
Begin die pad waarlik eers sê die Heer
(meer…) -
Helse Vuur
Woorde wat nie dink
Voor hul praat nie
Sonder stop
Hou hul aan
(meer…) -
Ewige tuiste
Vertrou My sê die Heer
Moenie opgee nie
Hulle wat glo in My
Nooit sal hulle beskaamd staan nie
(meer…) -
Mooiste deel van my
Hemelse Vader
Koning Jesus
Maak my hart
Die mooiste deel van my
(meer…) -
Wonder wat bekommer
Ek wonder
Soms wonder ek te veel
Daar is so baie dinge waaroor ek my bekommer
Diep binne weet ek dit is nie van U
(meer…) -
My hele hart
Suiwer my hart Here Jesus
Maak dit skoon
Vat weg
Alles wat nie daarbinne hoort
(meer…) -
Perfekte Plan
Ek verstaan so baie dinge glad nie
Hoekom bly U vra
As alles om my sê eks mal
As almal sê ek moet maar weer hoor
(meer…) -
Glo soos ‘n kind
Bly aan glo
Bly aan vertrou
Moenie opgee nie
Hou vas is wat Ek vra