Dankie vir wat U kom doen het
In en vir my
Nooit sal ek kan ophou getuig
Van U wonderlike groot liefde vir my en elkeen
Etiket: vreugde
-
Ewige Koning
-
Diep dankbaar
My Koning is so groot
Hy is so mooi
Hy is so wonderlik
Hy maak my hart verskriklik baie bly -
My beker loop oor
U is so goed
U is so mooi
Ek wens net die hele wye wêreld
Kon dit ook sien! -
Nimmereinder
Soveel vreugde in my hart
Soveel blydskap ook
Alles omdat ek weet
Dat U vir ewig leef! -
Dansende Harte
Juig al wat leef
Juig voor die Heer!
Ek wil julle nader nooi
Ek wil julle in My hart hê dit is wat Vader sê -
Heuningsoet
Ek verstaan sê die Here, Ek verstaan
Al jou vrese
Van die kleinste tot die grootste
Ek weet wat in jou hart woon
(meer…) -
Die Groter Prentjie
Ons is baie klein
U o God is baie groot
Tog wil U deur ons werk
Vader hoe kan dit wees?
(meer…) -
Die Lig in my
Vir liefde-groot
Prys ek U Naam
Vir oneindige genade
Loof ek U Naam
(meer…) -
Anker van Hoop op Facebook!
Liewe vriende,
Dit is vir my so lekker om aan te kondig dat Anker van Hoop ook nou sy eie page op Facebook het.
-
Watter voorreg!
Liewe Koning
Ek loof en prys U Naam
Ek sê dankie
Vir liefde so baie groot!
(meer…) -
Rede om te lewe
Soveel vrede wil U aan ons gee
Rustigheid
Kalmte
Vreugde in ons hart
(meer…)