Liefste Pappa-God
Ek weet U is by my
Selfs al voel dit U het my verlaat
Selfs al wil die duiwel hê ek moet dit so graag glo
Kategorie: Blinde oë
-
Genesing van Binne
-
Harte wat wil
Ons Koning is so mooi
Hy het die mooiste hart ooit
Hoe bid ek julle kon dit sien
Ook julle kon dit vind -
Vandag se Kinders
‘n Kind
Is ‘n geskenk van Bo
‘n Kosbare geskenk uit die hemel
Dit is wat ons Vader sê -
Geskenk van Lewe
My hart is so seer
As ek aan mense dink
Hulle sê en dink hulle het van God gehoor
Tog klop verwoesting aan hulle deur -
Branders-Blou
Branders-blou
Kom klop aan my hart
Hulle vertel my van meer
Hulle vertel van die liefde wat ons Skepper vir ons het -
Liefste Suid-Afrika
Vlindersag begroet die douvoordag my
Hulle vertel van die pragdag vir ons voorberei
Vlindersag begroet die seemeeue my
Vertel my van die dieper liefde wat in hulle lê -
Klatergoud
Hoor julle liewe wêreld
Hoe die Koning der konings
Met julle harte praat?
Hy lag en gesels -
Die Hele Ek
Blinker as die blinkste son
Dit is die Koning van my
Dit is die Koning van jou
Liewe vriend weet jy wie Hy is? -
Groei in Liefde vir My
Dienskneg, dienskneg
Dis wie ek wil wees en bly
Altyd nederig
Altyd getrou -
Goeie Grond
Genade-groot
Het ons liefste God
Uitgestort oor my
Toe Hy my nader nooi
