U is die mooi in my
U is die krag in my
U is die hoop wat leef in my hart
U is alles wat my mooi maak
(meer…)
Kategorie: Blinde oë
-
Halfhartige ja
Wie gaan hoor?
Wie gaan antwoord gee?
Ek roep en roep
En roep en roep
(meer…) -
Weggooi-God
Julle gooi My weg sê Vader
Julle gooi My weg
As mense na julle kyk
Sou hulle ooit kon sien Ek is jul God?
(meer…) -
Elke probleem se antwoord
Weet jy hoeveel kere wil Ek jou help
Liewe kind
Weet jy?
Maar nooit wil jy My toelaat
(meer…) -
Verkeerde keuses
Ek wil hê dat My manier van leef
Joune moet word vra Vader
Vir te lank speel jy liewe kind
Met dit wat rerig saak maak
(meer…) -
Ewige Rots
Wie is bereid om te kom?
Sê my wie wil hoor?
Liewe wêreld Jesus is julle enigste antwoord
Hoe wens ek julle het dit geweet
(meer…) -
Tyd om te glo
Die Begin, die Einde van als
Is Jesus
Jesus is Sy Naam
Ek hoop jy ken Hom liewe vriend
(meer…) -
Ewige EK IS
Ek wil die wêreld trek
Ek wil die wêreld deur My kinders trek
As My kinders net kon sien
As hulle net wou hoor
(meer…) -
Verlore Seën
Ek wil jou seën sê die Heer
Soveel, soveel seën wil Ek oor jou uitstort
Jy besef dit nie maar voor dit nog by jou voordeur kan inkom
Is dit alreeds agter gelaat
(meer…) -
Geleende tyd
Die wie jy liefhet
Hulle kan jy maar mis
Dis reg so liewe kind
Ek weet van die geskiedenis wat julle deel
(meer…)