Wie gaan hoor?
Wie gaan antwoord gee?
Ek roep en roep
En roep en roep
En Ek hoop so jy hoor
Ek hoop jy sluit oop
Jou hart
Se deur
Hou asseblief op
Om My uit te sluit vra Vader
Ek voel so alleen
Wanneer gaan jy hoor?
Moenie terughou nie
Kom gee alles vir My
Ek is die Enigste Antwoord
Ek is jou Enigste Hoop
Raad wil Ek aan jou gee
Om alles beter te maak
Wanneer gaan jy kom
En omgee om woorde van wysheid te leer?
Ek hoop jy kom
Ek hoop jy kom gou
Lewe en Oorvloed wag
Maar nie as jy Ons nooit heelhartig innooi.