Liefste mooiste Pappa
Dankie vir U wonderlikste liefde
Wat nooit, nie eers vir ‘n oomblik
Sal opgee op my
Etiket: wysheid
-
Beloofde land
-
Liefdesbriefie
Bring jou pyn, kommer en laste
Na die kruis van Golgota
Laat dit daar
Gee als vir Hom -
Branders-Blou
Branders-blou
Kom klop aan my hart
Hulle vertel my van meer
Hulle vertel van die liefde wat ons Skepper vir ons het -
Halfhartige ja
Wie gaan hoor?
Wie gaan antwoord gee?
Ek roep en roep
En roep en roep
(meer…) -
Weg van Wysheid & Lewe
U liefde verwarm my hart
Dit maak alles om my baie mooi
Ek hoop en wens so
Hierdie wêreld kan U sien vir wie U rerig is
(meer…) -
Ore wat hoor
Nooit sal Ek verander nie
Sê die Heer
Gister, vandag
Tot in alle ewigheid bly Ek dieselfde
(meer…) -
Helse Vuur
Woorde wat nie dink
Voor hul praat nie
Sonder stop
Hou hul aan
(meer…)