Liefste kind
Gee My asseblief jou hart
Gee My asseblief jou lewe
Dit is wat ons Vader vra
Kategorie: Blinde oë
-
Liefste Kind
-
Totale Oorgawe
Weet julle
Dat Ek liefde is
Liewe wêreld
Dat Ek liefde is -
Gebuigte Woord van God
Soveel verleiding
Wat hierdie wêreld
Vol lê
Soveel verkeerde glo -
Verkeerde Glo
Kom liefste wêreld
Kom en lê neer
Alles neer
Voor My Troon -
Luister asseblief
Ek wil hê julle moet
Terugkom liewe wêreld
Ek wil hê julle moet
Terugkom na My -
Soveel mooier
Lê neer julle weë
Liewe wêreld
Lê neer julle weë
En tel op Myne -
Snoesige Kombers
Hou op nee sê
Liefste wêreld
Hou op sê
Julle het My nie nodig nie -
Word wakker!
Bring jou hart
En lewe
Bring alles voor My troon
En gee alles vir My oor -
Pad van Geloof
Lewe en Lag
Liefde en Blydskap
Dit is wat julle
In My en My weë sal vind