Wie in hierdie wêreld
Glo nog nie in My nie
Hoekom nie?
Wil die Koning van die wêreld weet
Kategorie: Blinde oë
-
Nes Adam & Eva
-
‘n Blinde wêreld
Alle lof en eer
Wil ons aan die
Koning van hierdie wêreld
Bring -
Wie U werklik is
Voel jy broos
Voel jy alleen
Is jou hart seer
En jy weet nie waarheen -
Maak oop jou hart
Bekyk My Woord met ‘n oop hart
Sê Abba
Asseblief moenie soveel hoogheid
In julle harte hê -
Ek is HOOP
Kom liefste kind
Kom en
Kom gee oor
Aan My -
Vertrou My hart
Ek is die Geneesheer
Van alles wat seer is
In jou hart
Sê Pappa-Vader -
Ontdek My hart
Ken julle Hom
Wat Lewe is
Ken julle Hom
Wat Hoop in volheid is -
Liefste kinders van die wêreld
Sluit oop jou hart
Sluit oop jou hart
Liewe wêreld
Sal julle asseblief hoor
(meer…) -
Leer My ken
My liefste, liefste kinders
Hoekom wil julle nie glo soos wat Ek glo
Hoekom wil julle dinge nie sien
Soos wat Ek dit sien? -
Vertrou My Lig
Moenie jou rug op My draai nie
Liewe wêreld asseblief moenie
Besef jy nie Ek kom weer
Ek is oppad