Van U liefde
Wil ons sing
U genade
Baie groot
Kategorie: Blinde oë
-
Afgodjies
-
Wit & Swart
Keer terug na My
Liefste wêreld
Asseblief keer terug na My
Dit is wat Vader vra -
Die Beste Opinie
Ek raak so moeg sê Abba Vader
Vir die wêreld wat hulle rug
So op My bly draai
Wanneer gaan hulle sien wie Ek rerig is -
Te goed vir woorde
U is die Een
Wat ons in die storms van die lewe geanker hou
U is die Een
Wat ons harte bemin -
Sonde in jou DNA
Ek wil julle deel
Van My Koninkryk maak
Sê Pappa-God
Ek wil hê julle moet op My weë kom loop -
Hoekom was daar ‘n boom?
Kom na My gebroke wêreld
Kom na My stukkende wêreld
Dit is My hartsbegeerte
Om julle weer heel te maak -
Brandende Passie
Begin oorgee
Vra Vader
Begin vandag
Sê Hy -
Pad van Lewe
Lê neer jou weë
Lê neer jou hart
Liefste kind sal jy kom
En My asseblief kom vind -
Die troon van my & jou hart
Wie besit die troon in jou hart?
Vader-God
Jyself
Of iemand anders wat jy liewer as die lewe het? -
Koringkorrel
Asseblief begin oorgee
Sê Abba Vader
Asseblief
Begin oorgee aan My -
Moeilik maar moontlik
Vergifnis is so belangrik
My liewe kinders
Dis so belangrik
Vergewe asseblief die mense wat jou seergemaak het