U is ons Lig
U is ons Hoop
Ons roep U aan
Ons soek na U
Ken jy Sy naam?
Liewe vriend Hy is hier
Hy vra jou hart
Hy ken jou naam
Nooi Hom in
Leer ken Sy hart
Hy is Lig
Hy vul jou aan
Ons roep U aan
Ons verhef U Naam
Ons soek na U
U ken ons by die naam
Vul ons harte
Koning van die Lig
Ons juig voor U
Maak U ons naam.