Kom, kom liewe wêreld
Kom hoor hoe die Koning
Der alle konings
Sy hart met julle deel
Etiket: uitnodiging
-
Wyse Tyd
-
Ek is HOOP
Kom liefste kind
Kom en
Kom gee oor
Aan My -
Lewe saam My
Ken jy Hom wat jou
Sy vriend wil noem
Hy weet van jou
Hy ken jou naam -
Omgee Ore
My God is so wonderlik groot
(meer…)
Ek wonder of hierdie wêreld dit besef
Sy liefde en genade stort Hy elke dag
Soos reëndruppels op ons neer
Elke druppel met die boodskap
Weet julle van die Koning wat weer gaan kom?
Sien die natuur verkondig hierdie boodskap
Die Hemelse Koning gaan kom om Sy kinders te kom haal