Ken jy My
Ken jy My rerig
Dit is wat ons Abba Vader
Wil weet
Etiket: barmhartigheid
-
Belangrikste van als
-
Inkleur-missie
As ons net bereid is
Om te skyn soos helder ligte
In ‘n donker wêreld
Kan ons so ‘n groot verskil maak -
Benut die 2de Kans
Ken jy Hom
Wie jou Sy kind wil noem
Ken jy Hom
Wie soveel vreugde die mensehart inbring -
Geloofswoorde
Kom na My toe sê Abba-God
Kom na My toe
Almal wat moeg is
Almal wat oorlaai is -
Skaam se moses
Hoekom is jy skaam vir My
Vra die Heer
Hoekom wil jy nie hê die wêreld moet weet
Ek is jou Koning, Redder, Heer en Vriend?
(meer…)
