My hart is seer
Sê Abba
Oor mense wat nie wil hoor
Mense wat hul hartsdeure vir My bly toesluit
Etiket: ewige+lewe
-
Skitter-God
-
Vervolgde boeties en sussies
U is die mooiste mooi
Wat hierdie wêreld al ooit gesien het
Hoe sê ‘n mens
Genoeg dankie daarvoor -
Heilig is mooi!
Het julle Hom al gevind
Die Een wat aan hierdie lewe
Soveel hoop gee?
Hy is Vader se geskenk aan ons -
Heilige Gees se Werk
Moenie ooit bang wees
Om jou hart vir my te gee
Kom asseblief
Net soos wat jy is -
Maak oop die ore
Ek vra julle
Om die sonde neer te lê
Sê Abba Vader
Al die verkeerd -
God se Bangste Bang
Ek weet wie julle is
Ek weet wat julle glo
Julle kan My nie bedrieg daarom sê Ek
Asseblief liefste kinders kom net soos wat jy is -
Verkeerde Prentjie
Die Koning van hierdie wêreld
Is so baie mooi
In Sy hande het my hart
Die Ware Lewe gevind -
10-Duisend Keer Beter
In hoeveel van My kinders se lewens
Geskied My wil rerig wil Abba weet
Hoeveel kere, hoeveel kere maak julle My deel
Van die keuses en besluite wat julle elke dag neem? -
Ewige tuiste
Vertrou My sê die Heer
Moenie opgee nie
Hulle wat glo in My
Nooit sal hulle beskaamd staan nie
(meer…)