Dit is my diepste hartsverlange
Dat U meer en meer
In my sal woon
Vader ek wil U beter ken!
Etiket: genade
-
Elke stukkie
-
Leer om My te vertrou
Kom soek na My
Liefste wêreld
Kom soek asseblief na My
Ek wil hê julle moet My vind -
Gaafste verrassinkies
Behoort jou hart
Al aan die Here
Vriend, vriendin het julle Hom
Al die Koning van julle harte gemaak -
‘n Ordentlike Kans
Om God te vertrou
In die moeilikste dele
Van die lewe
Dit is nie maklik nie -
Meer van My
Glo julle reg
Liewe wêreld
Glo julle in die Een
Wie ewig is -
Volkome vergifnis vir elkeen
Diep het ons Vader-God
Ons gaan haal
Diep
Ons elke een -
Ewige Koning
Dankie vir wat U kom doen het
In en vir my
Nooit sal ek kan ophou getuig
Van U wonderlike groot liefde vir my en elkeen -
Waardige Een
Niemand is meer waardig
As ons Koning en God
Niemand verdien dit meer
As die Een wat in die Hemel woon -
Vind se Tyd
My genade is genoeg
Vir julle sê Abba-Vader
Ek wil hê julle moet dit weet
Ek wil hê julle moet dit glo