Ken jy Hom
Wie jou Sy kind wil noem
Ken jy Hom
Wie soveel vreugde die mensehart inbring
Etiket: genade
-
Slimheid se dood
Soveel lesse wat Ek
Hierdie wêreld wil leer
Meer oor My
Meer oor hulleself -
Totaal en Al
Gee oor aan My
Liefste wêreld gee oor aan My
Met alles wat jy is
Met alles wat jy het -
Maak oop die ore
Ek vra julle
Om die sonde neer te lê
Sê Abba Vader
Al die verkeerd -
Die prys van vrye wil
Ek is die Begin
En Einde van hierdie lewe
Ek is die Begin en Einde
Dit is wat Vader sê -
Berei julle harte Suid-Afrika
Moenie ooit terughou
As Ek julle vra om oor te gee
Asseblief My liefste kinders
Asseblief vertrou My -
Wonderbaarlikste Koning
Wie U is
Is Pure Goud sowaar!
Dankie Abba
Dankie daarvoor -
Dansende Harte
Juig al wat leef
Juig voor die Heer!
Ek wil julle nader nooi
Ek wil julle in My hart hê dit is wat Vader sê -
Soldaat van Lig!
Om op te bou
Dit is My hart
Dit is wie Ek is
So sê Pappa-God