Blogs wat jou hart gaan seën!
Kliek op die spesifieke kategorie as jy meer blogs wil lees in daardie afdeling.
Hoor jy hoe Pappa Aan jou hart se deur klop Oor en oor vra Hy Kind asseblief sal jy My na binne nooi Oe Ek…
Hoor jy die geklop Aan jou hartsdeur? Ons Pappa wil graag weet Sal jy Hom asseblief innooi?
Kinders asseblief kom ‘n bietjie nader Aan My julle Pappa-God Die Een wat julle so baie liefhet Die Een wat in julle glo
Die mooiste juwele Is in My hart te vind Ek wil hê julle moet Hulle kom naspoor
Ek is so bly Ek het my hart vir U gegee Dat ek aan U behoort Dat ek kon ja sê
Begin glo in My Liewe wêreld Begin asseblief om te glo in My Dit is wat Vader vra