Glorie Halleluja
Aan die Ewige Koning
Die Een wat was
Is en altyd sal wees
Etiket: groter+prentjie
-
Hoop vir donker dae
-
Bou bakens van hoop
Ek is die Begin
Ek is die Einde
En alles tussen-in
Dit maak seer wanneer mense dit nie wil glo -
Sagte hart
My hart is stil
Gerus
Wag op U
Ek wil so graag meer van U hoor -
Wie sit regtig agter al die sleg?
Weet jy liefste kind
Dat Ek
Die Antwoord
Op al jou probleme is? -
Die Groter Prentjie
Ons is baie klein
U o God is baie groot
Tog wil U deur ons werk
Vader hoe kan dit wees?
(meer…) -
Lesse van Goud
U het my kom haal!
My hart is so bly
Ek wil gil
Ek wil juig
(meer…)