Staan op in julle geregtigheid
My liefste kinders
Staan op in die geregtigheid
Behaal aan die kruis van Golgota
Etiket: heiligmaking
-
Vlees & Gees
-
Heilig is mooi!
Het julle Hom al gevind
Die Een wat aan hierdie lewe
Soveel hoop gee?
Hy is Vader se geskenk aan ons -
Steeksdonkie
Vertrou God
Vertrou My
Dit is wat ons
Vader van ons vra -
Hulp van Bo
Aan ons God
In die hemel
Aan Hom
Al die lof en eer -
Glo soos God
Liefste kinders asseblief
Kom loop op My weë
Kom lê julle s’n neer
Kom vind asseblief Myne -
God se klere
Kom na My toe liewe wêreld
Kom asseblief na My toe
Ek wil hê en vra dat julle asseblief
Vir al die sonde sal begin nee sê -
Die Hele Ek
Blinker as die blinkste son
Dit is die Koning van my
Dit is die Koning van jou
Liewe vriend weet jy wie Hy is? -
Groei in Liefde vir My
Dienskneg, dienskneg
Dis wie ek wil wees en bly
Altyd nederig
Altyd getrou -
Fiktiewe God
Julle sê julle is lief vir My
Maar julle is nie eintlik nie
Julle jok en soek jul eie eer
Ek wonder of julle besef dit maak My seer?
(meer…) -
In Jesus se voetspore
Ek kan jou woestyn in ‘n fontein-land verander
Sê die Heer
Sal jy kom glo
Oorgee en vertrou?
(meer…) -
Beelddraer
Moenie lelike woorde spreek nie
Vra die Heer
Groei in liefde vir My
So sal ook ander weet wie leef waarlik in jou
(meer…)