Kom na My toe sê Abba-God
Kom na My toe
Almal wat moeg is
Almal wat oorlaai is
Etiket: Jesus+Christus
-
Fonteine van Lewe
Alle lof en eer
Alle aanbidding
Wil ek bring
Aan die Een wat ewig is -
Nimmereinder
Soveel vreugde in my hart
Soveel blydskap ook
Alles omdat ek weet
Dat U vir ewig leef! -
Hoekom was daar ‘n boom?
Kom na My gebroke wêreld
Kom na My stukkende wêreld
Dit is My hartsbegeerte
Om julle weer heel te maak -
Brandende Passie
Begin oorgee
Vra Vader
Begin vandag
Sê Hy -
Die troon van my & jou hart
Wie besit die troon in jou hart?
Vader-God
Jyself
Of iemand anders wat jy liewer as die lewe het? -
Koringkorrel
Asseblief begin oorgee
Sê Abba Vader
Asseblief
Begin oorgee aan My -
My liefde vir jou
Ek het jou lief
Met ‘n ewige liefde
Dit maak nie saak
Wat jy gedoen het -
Nes Adam & Eva
Wie in hierdie wêreld
Glo nog nie in My nie
Hoekom nie?
Wil die Koning van die wêreld weet -
Welkom Lig
U is die Een wat my hart besit
U is alles wat mooi is vir my
Dankie Abba Vader, Koning Jesus
Dat my hart aan U behoort