Pappa-sag
Dit is U Naam
Dis omdat U elke dag
So sag met ons harte omgaan
Etiket: liefde+omgee
-
Raad vir reuse
-
God is getrou
In U arms
Van liefde en omhelsing
Het ek my liefste God
Soveel vrede en aanvaarding gevind -
Liefde wat nie kan opgee
Moenie opgee nie liefste kind
Ek sal dit vir jou voleindig
My oog is op jou
Asseblief weet dit -
Soveel mooier
Lê neer julle weë
Liewe wêreld
Lê neer julle weë
En tel op Myne -
Stukkie vir Nou
Liewe kinders hoeveel kere
Hardloop julle van My wil af weg
Slegs omdat julle glo
Ek het genoeg gehoor
(meer…) -
Opstandingskrag
Vreugde-bly het ons Koning
Kom aansteek in my hart
Vure van Lof wat net wil aanhou sing
My Koning leef vir alle ewigheid!
(meer…) -
Arms van Liefde
Seer wat die hart
In stukke breek
Dit is voorwaar
Die ergste seer
(meer…)